Finn Wittrock

Finn Wittrock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Wittrock Jr.
Geboorte 28 Oktober 1984 (1984-10-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Finn Wittrock (gebore 28 Oktober 1984) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Unbroken (2014), My All-American (2015), en The Big Short (2015), en in die televisiereeks American Horror Story (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search